Comments on: Wat het ek gemis?

By: Pikkie
Jip ek is laat, sal by nuwe blog ook gaan draai, wou net gou seg:   AMEN

By: BB
/me sleep vir Skoor in reverse uit op die strand – seesand tot ini kuif!! Jy kan nou maar ophou duik en elke aand kreef vreet en jou bloggermaatjies so gruwelik afskeep en at least a piece of wisdom deurgee daar!!

By: Skoor
Nee wat ou BeeBee, ek was mos erg brekgat die ander dag oor ek dan nou kwansuis die meeste kreef al die seisoen uitgehaal het.

Sal die lewe my nie laas Sondag sy alie draai, en ek haal nie een size uit nie, wyl Skoorlief sommer lekker met 5 aan wal gestrompel kom (in daai suits loop ons stokstyf, en strompel voort)

Toe moet ek maar ewe naais EEN op my permit inskryf, en dis nie eens my een nie.  Yuk!

Ons het so ewe gister R500 se kreef (indien jy dit in ‘n restaurant sou bestel teen ‘n bargain prys van R250 per kreef) sit en opeet, in ‘n voorgereg, terwyl ons 7de Laan sit en kyk.  Hoes daai vir windgat!

Ek sal my nooit so onder druk plaas deur te se ek sal vir jou kreef gee nie, netnou duik en weer in die see se alie vas!  hahaha

By: BB
Jy bedoel jy gaan vir my ‘n krefie braai??? Haai Skoortjie, thanks man!!! Jinne, ek’s nou so opgewonde!! Ek sien jou Saterdagmiddag die 7de! You can consider it my b’day present – en as daar nie kreef is nie, stick ek jou (julle) vir ‘n ding sonner pote ook graag!! (die b’day present is jou teenwoordigheid – nie die kreef nie!!)

By: Skoor
Toe nou nie, g@t oor kop kan eintlik alweer ‘n post blog oor Sondag se fiasko, maar daarvoor is daar nie nou tyd nie.

Ek is ‘n wetsgehoorsame burger – ek duik net kreef oor naweke, soos deur die wet bepaal!

By: BB
/me loer in…..

*tsk* seker al weer g@t oor kop ini diepsee…

By: Skoor
Kop, ek het geleer: wanneer jy niks het om te se nie, bly jy eenvoudig stil.  Anders word jy as oppervlakkig en vervelig afgemaak…en ‘n plat monument sorg vir lekker sitplek waarvandaan mens die wereld kan dophou.

Ou Louwkie, ek was bang jou Twak is dalk nat!  Wat ‘n absolute hartseer dag sou dit gewees het.  Trek daai pyp boeta, suig hom diep.  Van Hunks het sy dunke so gedink.  En ek verwag van jou niks minder as erg kreatiewe plasings nie!

By: Louw de Twak
Howzit Skoortjie

Ja nee, ek het al self gedog ek wou delete.  Maar dis soos pyprook. Soms vergeet jy van die blerrie ding……maar as jy dit weer ruik, dan vat jy gou weer ‘n trek.

By: mykopop
Ek dink Blog Delete is amper ‘n doodsonde! OK, dit is jou eie monument, maar ander mense het ook minute lank gesit en kopkrap om met pittige kommentare vorendag te kom, wat dan ook daarmee heen is.

(Maar jou monument se punt lyk my bietjie stomp bo – laat hy groei!)

By: Skoor
Nee Rosa, jy het fawkol gemis behalwe die suur melk van die kooklesse nie.  Wees gerus.  (Ek wil nou nie die hele ou bokslike spul herhaal hier nie)

Oor die 101 floplose kooklesse, kan ek net seg:

#1:  sorg dat jy weet hoe jou oond en stoof werk, anders gaan die ander 100 resepte regtig nie ‘n impak he, of ‘n indruk maak nie….

Dankie dat jou blog nie private is nie.  Of jou private ‘n blog is nie.  Nee gits, sien wat maak hitte aan my brein!

Iemand het die oond se deur in die Kaap oop vergeet vandag – ek wonder of dit nie dalk jou oond is nie!