Dit help nie jy probeer vergeet nie. 

Want jy bly onthou…

2005_0710jun050104

 

Lees meer oor die Slag van Magersfontein hier

15 Responses to “Magersfontein. 11 Desember 1899”

  1. Nikita Says:

    Ek hoop nie iemand wil probeer vergeet nie..al was dit nie ‘n mooi deel van die geskiedenis nie, dis deel van “jou” as jy ‘n ware SA-ner is… mag ons dit nooit vergeet nie! en so ook met Geloftedag om die draai!

  2. Skoor Says:

    Ja Nikita, met Geloftedag om die draai… het gister ‘n uitnodiging TVL toe gekry, maar ek werk nog. Sou bitter graag Geloftediens by die Voortrekker monument wou bywoon. Of by die Bloedrivier gedenkterrein, maar my beurt sal kom.

    Dankie JS – die gevoel ‘geleen’ by Stephan Bouwer se ‘Windliedjie’gedig. Dis hier iewers op my blog – many posts ago.

  3. BB Says:

    Those who forget to remember the past are condemned to repeat it… dis hoekom ek die kinders Voortrekker Monument toe gaan vat – dit kan nie anders nie – ek is vas oortuig daarvan dat die hele gemors waarin ons land is (no pointing any fingers really) nogal baie te make het met daardie ge(be)lofte wat nie gestand gedoen is nie… Hulle pa is Afrikaner – hulle dus ook – they need to ‘get’ these things.

  4. Skoor Says:

    Jy’t die regte houding BeeBee, en dan kan jy nog sing ook!

    :)

  5. BB Says:

    Ek wens, ek wens net ek kan eendag daar sing Skoortjie… maar helaas die Afrikaner is (nog nie?) reg vir ‘n duitser se ‘ode’ aan die volk en taal en kultuur wat ek ampertjies meer bemin as my eie nie :(

  6. Skoor Says:

    Ja wel, geen droom is te groot nie – se die met baie geld, gewoonlik :)

  7. White Knight Says:

    Dagse Skoor

    Baie dankie vir die herinnering.

    Nou dat ek die link na jou plekkie weer reg het sal ek hopelik meer gereeld kan loer hier.

    Groete

  8. Skoor Says:

    Jys welkom WKnight!

  9. BB Says:

    /me het vi jou ‘n geskenkie daar by my xx

  10. Wipneus! Says:

    Geseënde Kersfees en voorspoed vir die nuwejaar vir jou en jou geliefdes!!

  11. Nikita Says:

    ‘n BAIE Geseende Kersfees vir jou en almal om jou! Mag julle vreugde vind in hierdie tyd en ‘n mooi 2009 vir julle almal!

  12. Skoor Says:

    Dankie Wipneus en Nikita!

    Sakke vol goeie wense, insluitend veiligheid, gesondheid en Vrede vir julle.

  13. White Knight Says:

    Dagse Skoor

    Wil vir my voorkom dat jy self vergeet het jy het nog ‘n blog? :shock:

    Mag die liefde en voorspoed julle veilig en met vrede deur die toekoms dra.

    Groete

  14. Skoor Says:

    Dankie vir die wense WKnight! Driedubbele goeie wense vir jou en joune.

    Ek is nog met vakansie, so ek pla my blogs nie juis nie, hulle moet ook rus, haha.

    Maar ek het nie vergeet van hulle nie, ek skryf inderwaarheid lang stukke in my kop as ek in die water snorkel op soek na aandete!


Leave a Reply