Comments on: V is for violence. Maar dit pla ons nie.

By: Skoor
Juis Eilandkind – juis.

Ek het noudie dag so lekker gelees daar by Rosa oor die Nightmare on Elm street storie, maar dit het afterall my jare geneem om oor te kom.

Vandag is dit soos massa force-feeding as die kidz computer games speel of die TV aansit.

Ek raak baie opstandig, en dan wil ek net nooit ‘n kind he nie.  Want myne sal seker soos arme Het van Verlangekraal net mooi NIKS he nie.  Soos in tegnologies.

Bly daai anti-virus adresse het vir jou iets beteken.

By: Eilandkind
Ek onthou ook die deurlees van ou Huisgenote as tiener en ‘n skokkende iets wat ek gesien het en steeds nie kan vergeet nie.

Dit laat mens nogal wonder wat al die openlike geweld wat kinders nou mee opgroei aan hulle psige doen.

Wonderlike blog, ek wens so mens kon dinge verander in SA.

Dankie vir jou raad die ander dag oor anti-virus goete, ek het toe albei afgelaai en dit werk goed.

By: reisiger
Dit laat mens magteloos voel dat jy nie iets daaraan kan doen nie!!

By: flippiefanus
Skoor jammer om te hoor van jou verlies.

Die misdaad situasie het my ook al baie ontsteld gehad en Sonkind ek het ook al gevoel ek moet iets help doen om die situasie te verander en Boendoe ek het ook by die punt gekom dat ek nie weet wat om te doen nie. Op hierdie stadium voel dit vir my as ek net my klein deeltjie kan bydrae om mense op te hef sal dit eendag, miskien eers na my geslag, wel ‘n verskil maak. So dis maar wat ek probeer.

By: boendoe
Maar WAT moet mens doen??? Hoe kan jy, as een, enkele individu, ‘n verskil maak? *sug*

Skoor, noudat my kinders groter is, het ek nie juis meer se oor wat hulle kyk nie, maar toe hulle klein was, het ek met arendsoe gekyk waarna hulle kyk.  Hulle kon eerder na sexy flieks kyk voordat ek hulle sou toelaat om na geweldadige goed te kyk.  Ek glo as kinders van kleins af violence met ‘n lepel ingegee is, hulle nie ‘n oog gaan knip as dit by die regte lewe kom nie.

Ek wou eintlik se, simpatie met julle verlies. Ek’s jammer dit het nie by 3 opgehou nie.

By: Sonkind
Ek stem, BiB. Ons het so blasé geraak oor geweld, dit raak ons eintlik glad nie meer nie, solank dit nie iemand naby aan ons is nie.

Ons word beroof en ons dink dis maar okay, want ons is nie doodgemaak nie. En word ons wel doodgemaak, is ons net vir ‘n wyle opstandig en dan gaan almal maar net weer aan met hul lewens. Dis nie hoe die lewe behoort te wees nie en een en elkeen van ons wat in hierdie land wil bly, moet iets doen hieraan. Ons is almal skuldig. Skuldig daaraan dat ons dit net aanvaar.

By: skoor
My punt presies, Boer.  Ek onthou my absolute vrees, skok en walging.

As ek vandag in die huis instap, en Skoorlief se enetjie sit voor die TV, dan waai die ledemate, die koeelgate sit die koppe vol, en lyke le gestrooi.

Watse generasies word grootgemaak as hulle van kleins af dink dit is hoe mense teenoor mekaar optree?

Jis, ek sukkel met die konsep.  Ek wens soms ons wil heeltemal uit elektrisiteit hardloop, net om die kids te red!

‘n Lewe in SA is niks meer werd nie.  Respek is ‘n woord in die woordeboek.

By: boerinballingskap
Ek het hierdie woorde al soveel keer kwytgeraak en nou doen ek dit maar weer: Wat my baie bekommer is dat SAners skynbaar besig is om afgestomp te raak vir die geweld en gewelddadige misdaad as ‘n “gegewe” begin aanvaar. Dit mag NOOIT gebeur nie! Elke misdaadgedrewe dood is onaanvaarbaar, afgryslik, abnormaal en een te veel!!!!

By: rosalindfranklin
Ek trip maar terug, seker oor ek nie nou kan trip nie, en onseker is om oor more te trip. (maar ek weet van nou)

Jou inskrywing is ongelooflik, op soveel maniere.

Ek is so jammer oor jou seer.

By: Roer
(((Skoor)))