Comments on: Boererate teen hoes

By: Skoor
Lindie

Jy beter so gou moonlik by ‘n dokter kom – eerder nou siek, en op pad na herstel, as om kids te he sonder ‘n ma!

Jy raak duidelik nie beter nie, en die skade wat jy onbewustelik aan jou gestel aanrig, is regtig nie dit werd nie.

Die ding met Boererate is dat di nie Boerefeite is nie.  Dis ‘n raad wat MISKIEN mag help.  Maar ons het vandag die voorreg om dokters naby ons te he, en ons is dit aan onsself verskuldig om hulle kundigheid te vereis om onsself gesond te maak.

Sterkte.  Ek vertrou dat jy sommer gou weer beter sal wees, en sal kom se dat jy gesond is!

By: Lindie
Hi ek wil net graag by jou hoor, ek weier al vir 3weke om dr toe te gaan maar nou begin ek wonder.. Ek hoes iets verskrikliks en niks help ni. Baie slym ook. Maar wat my nou pla is my longe, dis nie seer terwyl ek hoes nie maar as ek klaar is. Jy weet mens hoes so 2 3 keer, skep asem en hoes dan maar weer. Die pyn is dan so erg dat my hele lyf van die bed lig. Ek het al gehuil van pyn en glo my, my man het hom dood geskrik want ek huil nie. Ek is net bang om dr toe te gaan en hul stuur my hospitaal toe, ek het 2klein kids om na te kyk met geen familie naby en werk te skaars dat my man kan afvat. Jy het nie dalk raad nie aangesien jy al longontsteking gehad het-as dit is wat ek het. Btw het n aanhoudende krap in die keel wat met tye so erg toekramp dat ek nie my eie spoeg kan sluk. Kan niks in my lyf hou, en ek dink my bleddy ribbes is af! Skies ek mors jou tyd! Lekker week. Lindie

By: Skoor
Ellen, kom lees op http://www.skoor.wordpress.com wat ek aanbeveel vir ‘n verkoue-lose winter!

By: Ellen
Die simpelste raad wat regtig werk soos ‘n bom vir knaende hoes: 2 Botteltjies Lenon’s Borsdruppels, 2 Bottletjies Paragoriese Elikser (ook van Lennon) en 2 koppies suiker. Gooi alles bymekaar, sit op warm stoofplaat totdat die suiker gesmelt het en dit ‘n vloeitstof is. Laat afkoel en drink 2 – 3 medisynemate wanneer die hoesaanvalle jou teister.

Hoop al weet ek dit is verniet, dat ons ‘n verkoue en grieplose winter kan belewe.

By: Adrie
Ek weet nie wat is erger nie, die hoes (blaf) of die rade (byt) nie.

Ek gaan dadelik Vitamiene C soek.

By: Zee
Ek wonder of Dellie al bietjie hierso gelees het.  Ek lees daarso by haar sy het die “hoes lied” al vervolmaak!

By: anne
dit werk soos u bom,my skoonma het mt vertel daar van.

By: Jasper
hehehe….

Liewers ‘n tipsywoef as een wat weghardloop van ‘n lepeltjie kaster olie

By: Pikkelik
Ek’t geweet daar kort nog iets met die resepie maar kon om die dood nie onthou nie, het gou my ouma gebel (BTW sy’s horingoud maar nog vol oempf) sy sê dis Lennon se Turlington.  Nee wat, laat dit maar uit, g’n mens sal dit in jou lyf kry nie….

By: Skoor
Ja nee, Spoooook, as jou longe seer is, of jy ongemak ervaar, en dit nie net ‘n kriewel in die keel en ‘n lastige kuggie is nie, dink ek die GP is maar die beste opsie.

Heita, en dan is daar nog die weerstandige TB ook in die omtes.  Daai is ‘n storie wat ‘n pepermentdruppel nie sommer sal stuit nie.

Ou Son, laat ek raai, jou gunsteling Borstol geur is Tjoklit en Biscuits!  Of daais met die gekookte rosyne in.  Hie hie hie.  (dis maar die nerves wat my so treiter…nou dink ek enigiets uit om die realiteit se byt ligter te maak..wat die oog nie sien nie, seg jy?)