Tags en Vrijheid 3 se make-over
Maart 18, 2008
Roer tag my vir my 3 beste skrywes op blogs, maar dis very unfair, gelukkig bevat dit die getal 3 – my gunsteling – anders het ek nou nog gesit en wik en weeg…
http://rosalindfranklin.wordpress.com/2008/01/23/my-ouma-en-die-kakie/
http://sonkind.wordpress.com/2008/03/06/oom-fred-en-oom-harry/
http://skoorblok.wordpress.com/2007/11/02/manne-wat-huil-is-mos-moffies-dink-jy-nog-so/
Tag ek dus vir Nikita, Sonkind en NetJane – gaan loer op Roer se blog vir die instruksies.
Vrijheid 3 staan vandag stil, die paneelklopper het ander verpligtinge – dit gebeur maar as mens soos ‘eienaar bouer’ te werk wil gaan. Maar daar is vordering met die ou dier.
Maart 18, 2008 at 8:35 nm
Goue sterretjie vir die huiswerk Skoortjie. Sterkte met Vrijheid3 se ‘face lift’.
Maart 18, 2008 at 8:49 nm
Sorry man – my huiswerk is al gedoen…
Maart 18, 2008 at 10:11 nm
Hi Skoor…is jy gewoond om huiswerk uit te deel? …;)
Maart 22, 2008 at 7:37 nm
Hi dankie vir die, ek vat-vat nog so nadat ek weg was ek moet nog my huiswerk doen.