As ons dan nou so via die kuberruim ‘tag games’ speel, tag ek graag die volgende persone.  As jy nie weet wat hierdie speletjie behels nie, gaan lees gerus op Dellie se werf, http://delliesedinge.wordpress.com/2007/11/26/tag-speletjie/ Sy het dit mooi uiteengesit

My Kop Op ‘n Blog http://mykopop.wordpress.com/

Nikita  http://chessaleeinlondon.blogspot.com/

Die Gestorwe Soldaat  http://gestorwesoldaat.iblog.co.za/

Skoenlapr  http://skoenlapr.wordpress.com/

Duskant Sutherland  http://duskant.wordpress.com/

Louw de Twak  http://bamboes.wordpress.com/

Julle is pas ‘getag’, en ons wag in spanning om julle 8 feite te lees! 

Ek sou graag almal op my blogroll wou las, maar dit is selfsugtig, en ek weet almal gaan ‘n beurt kry met hierdie aan-aan speletjie.

5 Responses to “1,2,3…blok myself! JY’S getag.”

  1. Nikita Says:

    Hi Skoor! Dankie…my internet is af by die huis en Virgin kan nou eers Donderdag weer kom…na hulle gister daar was! En…ek sal dit eers kan doen na my eksame! Jammer, maar dankie!! Ek is nou in die biblioteek! lekker dag!!

  2. mykopop Says:

    Eish! Hoe lank het ons tyd?

    My ADSL is ook af, as dit so aangaan, gaan Telkom se inkomste ‘n verdere duik vat, want ek vra my lynhuur terug.

  3. Nikita Says:

    hi skoor! Ek is darem terug op die internet…maar moet ongelukkig hierdie eksamen agter die rug kry! Sal dit doen sodra ek klaar is daarmee! dankie! Jy kan solank gaan lees na my “meme” wat ek so ‘n tyd gelede (week of twee terug) moes doen…op my ou blog..http://chessaleeinlondon.blogspot.com/2007/11/seven-ii.html…..geniet jou week!

  4. Skoor Says:

    Hey Nikita!

    Nee, meme’s gaan jou nie uit die job lig nie, jou AG punte word ingewag.

    Sterkte met die eksamen!

  5. duskant Says:

    Touche…gaan kyk daar tussen die Karobossies! :-)


Leave a Reply